18 Nov PM berig oor nuus uit die wildbedryf
55 SEC
Download (389.0 KB)
PM berig oor smokkelaars van ietermago skubbe, wat onlangs vasgetrek is en voorlopige ondersoeke dui daarop dat hulle deel is van ‘n groot smokkelnetwerk. Die Nigeriese regering het groot deurbrake in hierdie verband gemaak. Daar is ook beslag geneem op onder andere renosterhorings, leeubene en ander onwettige besit van wildprodukte.
AF
SOUTH AFRICA