17 Nov PM het nuus oor Zimbabwe wat ‘n rekord koringoes verwag
1 MIN
Download (687.2 KB)
Zimbabwe het ‘n verwagte rekord koringoes wat aan die binnelandse behoefte behoort te voldoen. Dit toon ook ‘n groot verbetering op vorige seisoene . Nuus uit Australië: nuwe dierewelsynstandaarde en vereistes vir pluimvee is onlangs in die land ingestel. Hoenders moet byvoorbeeld ‘n minimum van 6 ure donkerte per dag ontvang.
AF
SOUTH AFRICA