Pieter Möller - Landbou Insetsels

16 Nov Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.4 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer verder gedaal. Stoorlampryse het hierdie week onder druk gebly en lampryse het gedaal. Hoenderpryse het verder gestyg hierdie week. Pryse kan steeds onder druk bly ten spyte van goeie vraag. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer verder gestyg.
AF  SOUTH AFRICA