Pieter Möller - Landbou Insetsels

14 Nov PM berig oor ‘n webinar wat Woensdag aangebied word

45 SEC
Download (317.2 KB)
‘ n Interessante Landbou markwerkswinkel-webinar word eerskomende Woensdag aangebied van 14:00-16:00. Die tema is “Bou ‘n risiko reserwefonds”. Die bekende landbou-ekonoom, Prof Johan Willemse gesels ook onder andere oor “Ekonomie en die nuwe somerseisoen vooruitsigte”.
AF  SOUTH AFRICA