Pieter Möller - Landbou Insetsels

9 Nov Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

1 MIN
Download (802.6 KB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Witmielies se pryse het gedaal hierdie week, assok die van geelmielies. Sojapryse en sonneblompryse het ook weer gedaal saam met koringpryse. Lusern en suikerboonpryse het weer in die week effens gestyg.
AF  SOUTH AFRICA