Pieter Möller - Landbou Insetsels

8 Nov Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

3 MIN
Download (1.4 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die goeie reën en klimaatsveranderinge en die effek daarvan op die sektor. Die COP27-beraad het ook pas afgeskop in Afrika en Maré gee ‘n oorsig daaroor. Koolstofteikens en –voetspore is nog ‘n onderwerp onder bespreking en Mare verduidelik geleenthede wat aangegryp kan word.)
AF  SOUTH AFRICA