Pieter Möller - Landbou Insetsels

2 Nov Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.5 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week effens gestabiliseer, maar toe weer verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Die begrotingstoespraak het ook ‘n invloed op die markte uitgeoefen. Speenkalfpryse het verder gedaal. Stoorlampryse het weer sywaarts beweeg hierdie week. Hoenderpryse het effens gedaal. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg.
AF  SOUTH AFRICA