Mid-Morning Magic

1 Nov Ontmoet Sentraal SA se Rhona van Die Real Housewives van Pretoria

4 MIN
Download (1.7 MB)
Die Real Housewives van Pretoria het sedert die eerste episode op 13 Oktober 2022 die tonge behoorlik laat klap. Hierdie nuwe aksie- en drama belaaide reeks speel af in Pretoria, waar ses vroue hul mooiste en duurste pare stiletto's afstof om kykers te vermaak.
ENGLISH  SOUTH AFRICA