Pieter Möller - Landbou Insetsels

31 Oct PM berig oor die internasionale suiwelbedryf wat ook probleme ondervind

1 MIN
Download (453.5 KB)
Dairy Reporter berig dat verskeie internasionale lande se suiwelbedrywe probleme in die gesig staar. Die eiland Gurnsey het ‘n dreigende krisis wat hulle probeer afweer. Verskeie melkplase is oppad om te sluit en slegs 12 melkprodusente is tans oor en daar word voorspel dat die bedryf op hierdie eiland waarskynlik glad nie sal kan herstel nie. Verkeie hulpmaatreels is intussen afgekondig.
AF  SOUTH AFRICA