28 Oct PM berig oor die suiwelvraag wat wêreldwyd toeneem
1 MIN
Download (506.6 KB)
Die Global Dairy Top 20-verslag toon dat die internasionale suiwelvraag effens toegeneem het. Food Ingredients First berig dat verkope gestyg het ná Covid-19. Verhoogde vraag uit China het ook hiertoe bygedra. Die genoemde Top 20-maatskappye se gesamentlike omset het ‘n 9,3% styging getoon.
AF
SOUTH AFRICA