27 Oct PM berig oor die jongste renostergetalle wat onlangs bekend gemaak is
1 MIN
Download (608.3 KB)
Afrika se swartrenosters se getalle het effens toegeneem volgens syfers wat onlangs bekend gemaak is. Die dalende witrenostergetalle is steeds kommerwekkend. Die Internasionale Unie vir Natuurbewaring het die jongste statistiek onlangs vrygestel. Die verslag toon dat die dalende getalle meer voorkom in staatsbeheerde gebiede, wat beteken dat renosters veiliger is in privaat reservate.
AF
SOUTH AFRICA