Pieter Möller - Landbou Insetsels

26 Oct Dr Johnny van der Merwe gesels oor vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.5 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week onder druk gebly en verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Die begrotingstoespraak hierdie week gaan ook ‘n invloed op die markte uitoefen. Brandstofpryse ka weer skerp styg. Speenkalfpryse het verder gedaal. Stoorlampryse het weer sywaarts beweeg hierdie week. Hoenderpryse het effens gedaal. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg terwyl bokpryse onder druk was.
AF  SOUTH AFRICA