Pieter Möller - Landbou Insetsels

25 Oct Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

3 MIN
Download (1.3 MB)
Prof Frikkie Maré, bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels vandag weer oor ‘n interessante onderwerp in die landbousektor. Maré is, benewens sy werk as senior lektor by die Universiteit van die Vrystaat, ook bekend as die redakteur van die vaktydskrif, Veeplaas.
AF  SOUTH AFRICA