Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 Oct PM gesels met ‘n jongboer van die Philippolis-distrik

5 MIN
Download (2.3 MB)
DG Snyman is ‘n jongboer van die Philippolis-distrik in die Suid-Vrystaat wat bekendheid verwerf het vir sy skaapskeerderskursusse wat hy aanbied vir jongmense wat die vaardigheid wil baasraak. Die onderneming het veral in die Covid-tydperk ook groot belangstelling ontlok en daar is menige aspirant skeerders wat ‘n draai in die Suid-Vrystaat maak. Hy gesels oor die landbouskou wat eerdaags in hul dorp aangebied word en ook die bydrae van skeerders tydens hierdie skou.
AF  SOUTH AFRICA