Pieter Möller - Landbou Insetsels

20 Oct PM berig oor Vietnam wat ‘n belangrike entstof teen varkpes gestop het

47 SEC
Download (330.4 KB)
Volgens die nuusagentskap, Reuters, het Vietnam die gebruik van ‘n entstof teen die Afrika varkpes stopgesit, nadat talle vrektes onder plaaslike varke, wat die entstof ontvang het, voorgekom het. ’n Werkgroep is aangestel om die vrektes te ondersoek en die meer as 600 000 dosisse entstof wat vir die plaaslike mark geoormerk was.
AF  SOUTH AFRICA