Pieter Möller - Landbou Insetsels

20 Oct PM berig oor China wat hul verbod op die invoer van vetwol uit SA opgehef het

1 MIN
Download (466.4 KB)
Die wolbedryf in Suid-Afrika is verlig nadat China die verbod op vetwol uit Suid-Afrika, opgehef het. Sekere voorwaardes bly egter onveranderd. Die wolbedryf het die Suid-Afrikaanse regering intussen bedank vir hul volgehoue ondersteuning en bystand in hierdie verband. Die bedryf het ook verklaar dat hulle uitsien om hulle besigheid te hervat, nadat die verbod sedert April in werking was.
AF  SOUTH AFRICA