Pieter Möller - Landbou Insetsels

19 Oct Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom, gesels oor vleispryse

3 MIN
Download (1.6 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week onder druk gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal. Stoorlampryse het weer verder gedaal hierdie week. Hoenderpryse het onderanderd gebly. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg en bokpryse het steeds huidige vlakke gehandhaaf. Wolpryse het intussen bietjie gestyg.
AF  SOUTH AFRICA