19 Oct OFM Familie Fokus: Die doel van 'n mammogram en belangrikheid van self ondersoek
6 MIN
Download (2.7 MB)
Borsondersoeke verbeter die kanse om borskanker vroeg te vind en is dus belangrik. Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand en Dr Tharina van Schalkwyk gesles met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor die belangrikheid van selfondersoek, die rol van 'n mammogram en hoekom vroeë opsporing van enige veranderinge jou lewe kan red.
ENGLISH
SOUTH AFRICA