3 Oct Nutri Feeds
3 MIN
Download (1.4 MB)
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels oor Nasionale Bemarkingsbestuurder van Nutri Feeds, Santa Ferreira oor wat alles wat Nutri Feeds bied.
Nutri Feeds is een van die drie grootste Veevoer vervaardigers in SA. Hulle is deel van die Country bird Holdings groep waaronder Supreme een van hul maatskappye is.
ENGLISH
SOUTH AFRICA