Mid-Morning Magic

28 Apr Hinterland se SkouKoors promosies - onderhoud 1

3 MIN
Download (1.6 MB)
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Lourens Brand, tak bestuurder by Hinterland in Curielaan oor hulle nuwe SkouKoors promosies en watter pryse tydens hierdie promosies gewen kan word. Mid-Morning Magic was regstreeks vanaf Hinterland en Hinterland Fuels in Curielaan, Bloemfontein, op 27 April 2022.
ENGLISH  SOUTH AFRICA