Mid-Morning Magic

25 Apr Snotkop kom maak ʼn draai by Bloem Skou 2022

3 MIN
Download (1.3 MB)
Die jaarlikse Bloemskou is terug met 'n propvol vermaaklikheidsprogram. Afrikaanse sanger en rapper, Snotkop is gereed om die verhoog op te betree op 28 April 2022, om 19:00 Snotkop in samewerking met OFM. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Snotkop oor wat hy in die mou het terwyl hy ook opwindende nuus deel.
ENGLISH  SOUTH AFRICA