2 Mar Akademia in 2022
3 MIN
Download (1.4 MB)
Akademia hoëronderwysinstelling vier vanjaar ‘n dekade van pionierswerk! Yolanda Maartens het met Henk Schalekamp, die voorsitter van Akademia se direksie, gepraat oor hoe hulle die groot mylpaal gaan vier.
ENGLISH
SOUTH AFRICA