Nova 1035 - Sunrise

9 Nov Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski durf 'n grote aan!

11 MIN
Download (4.8 MB)
Die Namibiese paralimpiese atleet, Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski, het besluit om van Robben Eiland tot Bloubergstrand te swem...hy gesels telefonies met Deon en verduidelik hoekom hy besluit het om hierdie bielie van 'n taak aan te pak!
ENGLISH  SOUTH AFRICA