PAARL INTERSKOLE 2018

Die 103de Paarl Interskole, die grootste interskole wedstryd ter wêreld. Luister gerus na die onderhoude wat Tygerberg 104fm met die skoolhoofde, afrigters, eerstespan kapteins en dirigente vooraf gevoer het.
af South Africa SPORTS